Friday, June 4, 2010

One Week Later ......

I cannot believe it. One week has passed and we are settled into our new shop. I cannot believe the number of feet that have come through the shop. It is actually quite amazing to see how many men enjoy the shop as much as the ladies. It seems as if we have succeeded in capturing everybody's attention.

Die hele span het ingespring en in presies 6 dae het ons dit gedoen. Die winkel is nou 595vk meter groot en die spasie maak 'n groot verskil. Almal is in ekstase oor die tema-gerigte uitleg van die winkel. DIT WERK!!!

Hier is 'n aantal fotos om van die nuwe uitlegte te wys.

No comments:

Post a Comment